Tuisblad

Welkom by Wikipedia,
Saterdag, 8 Oktober 2022
Hier is tans 104 877 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding Hulp Kontak Gebruikersportaal Voorbladartikels Kategorieë Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
’n Neanderdallerkopbeen.

Die Neanderdallers of Neanderdalmense is ’n uitgestorwe spesie van argaïese mense in die genus Homo, moontlik ’n subspesie van Homo sapiens, wat tot omtrent 40 000 jaar gelede in Eurasië voorgekom het.

Hoewel daar konsensus is dat die redes vir hulle uitsterwing "hoogs betwisbaar" is, word demografiese faktore soos klein bevolkings, verbastering en lukrake skommelings as waarskynlike faktore beskou. Ander redes wat aangevoer word, is opname in die moderne menslike samelewing, groot klimaatsveranderings, siektes of 'n kombinasie van dié faktore.

Hulle word gewoonlik geklassifiseer as die spesie Homo neanderthalensis, maar sommige wetenskaplikes beskou hulle as Homo sapiens neanderthalensis, ’n subspesie van Homo sapiens. Dit is onduidelik wanneer die Neanderdallers van die menslike lyn afgeskei het; studies dui op verskillende intervalle wat wissel van 315 000 jaar tot meer as 800 000 jaar gelede. Die tyd toe hulle van hulle voorouer H. heidelbergensis afgeskei is, is ook onduidelik. Die oudste moontlike Neanderdallerbene dater van 430 000 jaar gelede, maar die klassifikasie is onseker. Neanderdallers is bekend van talle fossiele, veral van ná 130 000 jaar gelede. Die tipespesimen, "Neanderthal 1", is in 1856 in die Neanderdal in die hedendaagse Duitsland ontdek. Vir 'n groot deel van die 20ste eeu het navorsers die Neanderdallers uitgebeeld as primitief, onintelligent en dierlik. Hoewel kennis en die persepsie van hulle sedertdien aansienlik verander het in die wetenskaplike gemeenskap, is die beeld van die onontwikkelde grotman-argetipe steeds gewild in die volkskultuur.

In vergelyking met die mens het Neanderdallers 'n robuuste liggaamsbou gehad met proporsioneel kort ledemate. Navorsers skryf dit dikwels toe aan aanpassing om hitte in 'n koue klimaat te bewaar, maar dit kon ook aanpassings gewees het om te hardloop in die warmer woudstreke waar hulle dikwels voorgekom het. Hulle het egter wel aanpassings vir die koue gehad, soos gespesialiseerde vetstoring en 'n vergrote neus om lug warm te maak. Die mans was gemiddeld 165 cm lank en vroue 153 cm, nes moderne mense voor die industriële tydperk. Die breinholtes van mans en vroue was onderskeidelik sowat 1 640 cm3 en 1 460 cm3, wat binne die omvang van moderne menslike breine is.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Charles III in 2021.

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

...dat die Skotse uitvinder John Logie Baird reeds in 1926 in Londen die eerste publieke demonstrasie van 'n televisie gegee het? 10 jaar later was daar slegs 100 televisiestelle in die wêreld; vandag is daar meer as 1,5 miljard.

...dat Suid-Afrika se elf amptelike tale relatief min is? Alhoewel hulle nie as amptelike tale erken word nie, kom 'n mens 365 tale in Indonesië teë en tot 1 652 in Indië.

...dat die taalkundige verhouding tussen Fidjiaanse Hindi en Hindi soortgelyk is aan dié tussen Afrikaans en Nederlands? Fidjiaanse Hindi het uit die Oos-Hindi-dialekte Awadhi en Bhojpuri ontstaan, met verskeie Engelse en Fidjiaanse leenwoorde.

...dat die Britse koningshuis hulle van twee keer verander het? Hulle het dit in 1917 van Sakse-Koburg-Gotha na Windsor verander, die naam van hulle kasteel. Tot in 1901 was hulle die Huis van Hannover.

...dat daar moontlik meer as twee wêreldoorloë plaasgevind het? Sommige historici beskou ook die Sewejarige Oorlog en die Napoleontiese Oorloë as wêreldoorloë, omdat beide op verskille kontinente geveg is.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

8 Oktober:

Che Guevara

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
'n Paartjie graatjiemeerkatte (Suricata suricatta) hou die omgewing dop, Makgadikgadipanne- Nasionale Park, Botswana.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika Namibië Botswana Eswatini Lesotho Mosambiek Zimbabwe

Afrika Suider-Afrika Amerika Antarktika Asië Europa Oseanië

Rusland Turkye Verenigde State van Amerika

Lande Baaie Berge Eilande Mere Oseane Riviere Woestyne

Geskiedenis
Argeologie Datums Kulturele geskiedenis Oorloë Religieuse geskiedenis Rewolusies Vroeë beskawings Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs Argitektuur Dans Letterkunde Mitologie Griekse mitologie Mode Museums Musiek Rolprente Taal Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede Diere Plante

Religie
Agnostisisme Baha'i Boeddhisme Christendom Gnostisisme Hindoeïsme Islam Judaïsme Mitologie New Age Paganisme Politeïsme Satanisme Sikhisme Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid Ekonomie Politiek Sport Vervoer

Taal
Kunsmatige taal Natuurlike taal Taalfamilies Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika Fotografie Inligtingstegnologie Klanktegnologie Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie Chemie Filosofie Fisika Natuurwetenskap Sielkunde Sosiologie Sterrekunde Wiskunde

Artikelindeks Kategorieboom Lyste Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Weergawes met meer as 500 000 artikels
CatalàفارسیSuomiBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиНохчийнČeštinaDanskEsperantoEuskaraעבריתMagyarՀայերենBahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиТатарча / tatarçaTürkçeBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaتۆرکجهБеларускаяবাংলাCymraegΕλληνικάEestiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųLatviešuBaso MinangkabauМакедонскиမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ТоҷикӣไทยاردوOʻzbekchaVolapük粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschMalagasyമലയാളംमराठीPlattdüütschनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipBasa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering